
CAREER COUNSEL
Choosing the wrong career path not only wastes large amounts of money, but also valuable time which could have been spent on pursuing the right career path and experiencing a taste of real success.
With the right advice, today’s career choice can influence tomorrow’s quality of life...
DR MARI LAAS
Get to Know Me
.jpg)
I am a supportive Career Counselor with over 15 years experience in offering motivational and creative advice. I am a strong advocate of developing your personal potential and self knowledge. Every day I am committed to empowering people and enable them to make informed decisions about what will make them happy and enable them to thrive in any educational or work envionment they choose.
My goal is to provide a career path assessment and roadmap with a career focused package, designed to assist students in choosing the correct study subjects and help them begin the journey of creating a successful career. My package will help you discover your fields of interest, understand your unique motivators and evaluate how you are functioning within your current environment. All of which are crucial elements to future career success. My comprehensive reporting, coupled with quality career counseling options, will help you discover your ideal career.
"The only way to do great work is to love what you do. If you haven’t found it yet, keep looking. Don’t settle."
Steve Jobs
GET IN CONTACT
948 St Bernard Dr, Garsfontein, Pretoria, 0042, South Africa
0827487189
Goeie middag Dr Laas, 😊
Weereens baie baie dankie vir die sessie met Jayson Lloyd – ons is soos altyd ongelooflik tevrede en ek het ‚n happy seuntjie 😊Baie baie dankie – ons waardeer vreeslik 😊
Groete
Isolde
Dankie Marie v al jou moeite was lekker om by jou te kuier. Jy is so n opgewekte mens. Groete Ingrid
Mari,
Ek en P nou gepraat en ons is regtig so dankbaar v jou hulp. Dit was hulpvaardig en insiggewend! Baie dankie!
Baie dankie weereens, jpu persoonlikheid is van so aard dat kinders sal luister. Ek gaan jpu bel voor elke eksamen dat jy hatd praat met M 🤣🤣🤣.
Lekker aand verder vir jou!
Hihi
Vertrou dit gaan nog goed.
Ag, ek wil maar met vir jou laatweet dat Ciemari toe van vak verander het en Besigheid gevat het.....Dis nog kort, maar bietjie meer as n week agter die rug maar sy hou baie van die vak, sê sy geniet dit en dis lekker omdat dit in haar rigting is .
So ek wil net vir jou dankie sê vir jou eerlike, reguit mening....waardeer jou🫂
Mooi aandjie verder
Middag Mari
Baie dankie vir die insiggewende sessie vanmiddag.
Ons waardeer die analise en voorstelle vir vakkeuse en studierigtings opreg.
Mooi bly
Kobus, Adél en Jan-Hendrik.
Hallo Mari. Baie dankie vir die session. Johann is baie opgewonde. Gesels nou n koekhou.
Groete
Liewe Dr Laas,
Baie dankie vir jou tyd en moeite gisteraand met Dylan. Ons is verseker in die regte rigting gestuur. Waardeer ook al die inligting oor die moontlike beroepe.
Geniet die dag!
Kind Regards
Natasha Kraamwinkel
Hi Mari
Hoop dit gaan. Nicola het toe ingekom vir Veeartseny by UP. Ongelooflik verlig en ongelooflik dankbaar.
Nou begin die groot werk, want sy kan nie sak in haar punte nie, maar sy is nou super gemotiveerd!
Dankie vir al jou leiding! Beste groete. Bronwynn
Goeie more Mari, ek wil net vir jou dankie se vir gister. Dit was besonders om te sien hoe goed jy haar kan opsom, en ook hoe verskillend Kara van my is. Ek het 'n aanbeveling gemaak vir jou op ons Pebble Rock WhatsApp groep.
Hi
Thank you for your time Mari. That was most insightful and a lot to process. You got Nathan spot-on.
Enjoy your weekend,Belinda