top of page
Revewing Graphs

CAREER COUNSEL

Choosing the wrong career path not only wastes large amounts of money, but also valuable time which could have been spent on pursuing the right career path and experiencing a taste of real success. 

With the right advice, today’s career choice can influence tomorrow’s quality of life...

Testimonials (176)

Mienke Burger
3h ago

Hello tannie,

 

Ek wil net vir tannie baie dankie sê vir tannie se insig! Ek is baie geïnteresseerd in wat tannie my alles vertel het en ek gaan dit definitief baie sterk oorweeg as loopbaan en nog baie navorsing gaan doen!

 

Ek sal graag eendag my eie besigheid wil begin om vir myself te werk as ek dit so kan stel. Ek wil by tannie hoor is dit moontlik met een van die beroepe wat tannie nou voorgestel het om jou eie ding te begin? 

 

Baie dankie tannie! Ek sal tannie weer kontak indien ek nog vrae het!

Like

Mari
3d ago

Baie, baie dankie vir vandag Mari!! Dit was “life changing” en ‘n voorreg! So dankbaar dat ons paaie gekruis het💛

 

Like

Dr Carla Winter
4d ago

Baie baie dankie Mari! En ek is so trots op jou. Ek hoor jou naam gereeld onder kollegas en vriende wat baie tevrede is met jou werk😉

 

Like

Vanessa Sevenster
Jul 11

Goeiemore

Dis Vanessa Sevenster

Weereens dankie vir jou moeite met S Ek en hy het na die tyd mekaar vasgegryp en sommer gehuil van dankbaarheid dat daar iemand daar buite is wat sy waarde raakgesien het.

Ons bid al sooo lank dat die Here sy toekoms kan laat in n rigting inbeweeg. Jy sal nooit weet wat vanoggnd vir ons/hom beteken het nie🛐 

Like

Ilze
Jul 04

Baie dankie vir jou tyd vandag, dit was so lekker om jou te ontmoet het! Jys n wonderlike mens! Vriendelike groete Ilze

 

Like

Die Vorsters
Jun 28

Goeie dag Dr Laas ,

 

Baie dankie vir ons besoek Vrydag by u vir Amorette se aanleg en studie rigting.

Dit was vir ons ongelooflik insiggewend gewees.

Like

Nadia Le Hanie
Jun 27

More Mari. Ek wil net dankie sê vir jou leiding gister. J het nou sommer ń huppel in sy stap. En ek dink jy is spot-on met die prostese rigting. Hy het hierdie kwartaal 20% bo die graad gemiddeld gekry vir lewens en fisies saam. Hy geniet lewens baie. So dis ook vir ons ń aanduiding dat hy so iets sal geniet.

 

Baie dankie! Jy doen amazing werk en ek kan sien hoe die Here jou gebruik in mense se lewens 🙌🏻 sien jou dan weer in Gr12 😉🤗 lekker naweek. Groete,

Like

Layla
Jun 26

Baie baie dankie vir tannie se tyd en moeite, dit het nou baie opsies oop gemaak, waardeer die moeite❤️

Like

Amanda Roothman
Jun 23

ek verwys wereldwyd vir JOU want jy maak real difference. my SHEILAAAAAA

Like

Patricia Jacobs
Jun 23

Hallo liewe Mari

 

Vreeslik dankie vir jou tyd gister – ek sal jou beslis aanbeveel, mense soos jy is beslis geplant en nie gesaai nie.

 


Like

DR MARI LAAS

Get to Know Me

1523339419887 (1).jpg

I am a supportive Career Counselor with over 15 years experience in offering motivational and creative advice. I am a strong advocate of developing your personal potential and self knowledge. Every day I am committed to empowering people and enable them to make informed decisions about what will make them happy and enable them to thrive in any educational or work envionment they choose.


My goal is to provide a career path assessment and roadmap with a career focused package, designed to assist students in choosing the correct study subjects and help them begin the journey of creating a successful career. My package will help you discover your fields of interest, understand your unique motivators and evaluate how you are functioning within your current environment. All of which are crucial elements to future career success. My comprehensive reporting, coupled with quality career counseling options, will help you discover your ideal career.

"The only way to do great work is to love what you do. If you haven’t found it yet, keep looking. Don’t settle."

Steve Jobs

GET IN CONTACT

948 St Bernard Dr, Garsfontein, Pretoria, 0042, South Africa

0827487189

Dr Mari Laas

0827487189

  • Facebook
  • Twitter
  • LinkedIn

©2022 by Career Counsel. Proudly created with Wix.com

bottom of page